regs|200px|duimnael|Pous Urbanus VII Dit is 'n lys van die kortste pontifikate van die pouse van die Rooms-Katolieke Kerk.

Kortste pontifikate 'n Pontifikaat is de ampsperiode van 'n Pous. Afgesien van Petrus geld die regeerperiode van Pius IX as die langste in die geskiedenis (31 jaar). Daarteenoor staan 'n hele aantal Pouse die minder dan een jaar op die setel van Petrus gesit het. Hierdie lys gee die name van die Pouse, in stygende volgorde, van die lengte van hulle pontifikaat in dae. Dit begin by Pous Urbanus VII die slegs 13 dae Pous was, hy en ook Pous Celestinus IV sterf voordat hulle gekroon is. Die dag waarop die Pous verkies is asook die sterfdag word saam getel.

# Naam van Pous Periode Aantal dae 1 Urbanus VII 15 September – 27 September 1590 13 2 Bonifatius VI April 896 16 3 Celestinus IV 25 Oktober – 10 November 1241 17 4 Theodorus II Desember 897 20 5 Sisinnius 15 Januarie – 4 Februarie 708 21 6 Marcellus II 9 April – 30 April 1555 22 7 Damasus II 17 Julie – 9 Augustus 1048 24 8 Pius III 22 September – 18 Oktober 1503 27 Leo XI 1 April – 27 April 1605 10 Benedictus V 22 Mei – 23 Junie 964 33 Johannes Paulus I 26 Augustus – 28 September 1978

Trivia Pous Stefanus (II) is op 23 Maart 752 verkies en sterf twee dae later, nog voordat hy gekroon is. In 1961 is hy geskrap uit die offisiële lys van die Vatikaan.

* Pontifikate, kortste