Charles Auguste Émile Durand, beter bekend as Carolus-Duran (* 4 Julie 1837, † 17 Februarie 1917), was 'n Franse skilder en kunsdosent wat veral bekendheid verwerf het met sy stylvolle en elegante portretskilderye van hooggeplaastes in die tyd van die Franse Derde Republiek.Metropolitan Museum of Art: Carolus-Duran. Besoek op 30 Januarie 2019
Geselekteerde werke
Verwysings
Kategorie:Franse skilders Kategorie:Geboortes in 1837 Kategorie:Sterftes in 1917