Kirowohrad-oblast (Oekraïens: Кіровоградська область) of Kirowograd-oblast is 'n oblast in die middel van Oekraïne. Kropiwnitski (voorheen bekend as Elisawetgrad, Kirowohradukrainetrek.com/kirovograd-city (Engels)) is die hoofstad en met 243 duisend inwoners, die grootste stad in die oblast. Die streek is bekend vir Die vesting van Sint Elisabeth.

Sien ook Deelgebiede van Oekraïne

Verwysings

Kategorie:Oblaste van Oekraïne