Korean Air Lines Co., Ltd. (IATA: KE, ICAO: KAL) handeldrywend as Korean Air, is die vlagdraer en grootste lugredery van Suid-Korea, met sy hoofkwartier in Gonghang-dong, Gangseo-gu, Seoel, Suid-Korea.
Korean Air se internasionale passasiersafdeling en verwante filiaalvragafdeling bedien saam 130 stede in 45 lande, terwyl die binnelandse afdeling 20 bestemmings bedien. Dit is een van die top 20 lugrederye in die wêreld in terme van passasiers vervoer en is ook onder die top internasionale vraglugrederye.
Incheon Internasionale Lughawe dien as Korean Air se internasionale spil. Korean Air het ook 'n satelliet-hoofkwartier op Incheon. Dit is aangewys as Asië se beste lugredery deur "Business Traveler"-lesers in 2012.
Huidige vloot Teen Mei 2022 het Korean Air die volgende vliegtuie bedryf:
+ Korean Air vloot Vliegtuig In diens Bestellings Passasiers F P E TotaalAirbus A220-30010———140140Airbus A321neo—30Airbus A330-2008——30188218Airbus A330-30022——242482722425227624260284Airbus A380-80010—1294301407 Boeing 737-8002——12126138Boeing 737-90010——8180188Boeing 737-900ER6——8165173Boeing 737 MAX 8327—8138146Boeing 747-8I9—648314368Boeing 777-200ER12—828225261Boeing 777-3004—635297338Boeing 777-300ER25—842227277856227291Boeing 787-91010—24245269Boeing 787-10—20TBAKorean Air VragvlootBoeing 747-400ERF4—VragBoeing 747-8F7—VragBoeing 777F12—VragKorean Air BesigheidstralervlootAgustaWestland AW1394—8–14Boeing 737-700/BBJ11—16–26Bombardier Global Express XRS1—13Gulfstream G650ER1—13Sikorsky S-761—5–6 Totaal 163 86
Verwysings
Kategorie:Lugrederye Kategorie:Suid-Koreaanse maatskappye