EgyptAir (Arabies: مصر للطيران), is die vlagdraer lugredery van Egipte.

Bestemmings Sedert Januarie 2022 bedien EgyptAir 70 bestemmings in 56 lande.

Alliansies In Oktober 2007 het die Hoof Uitvoerende Raad van Star Alliance ingestem om Egyptair as 'n toekomstige lid te aanvaar, die eerste lugredery van 'n Arabiese land en die tweede een in Afrika – ná South African Airways – om by die lugredery-alliansie aan te sluit.

In 'n seremonie wat op 11 Julie 2008 by Kaïro Internasionale Lughawe gehou is, het die vervoerder die 21ste lid van hierdie alliansie geword, nege maande nadat dit die aansluitingsproses begin het.

Kodedeelooreenkomste Egyptair het kodedeelooreenkomste met die volgende rederye:

Aegean Airlines Air Cairo Air Canada Air China Air India Asiana Airlines Austrian Airlines Avianca Brussels Airlines Etihad Airways Ethiopian Airlines Gulf Air Kenya Airways LOT Polish Airlines Lufthansa Royal Air Maroc Scandinavian Airlines Singapore Airlines Shenzhen Airlines Suid-Afrikaanse Lugdiens Swiss International Air Lines TAP Air Portugal Thai Airways Turkish Airlines Ukraine International Airlines United Airlines

Vloot Teen Maart 2022 bestaan die vloot van EgyptAir uit:http://www.airfleets.net/flottecie/Egyptair.htm + EgyptAir vloot Vliegtuig Diensbaar Bestellings Passasiers Notas B E TotaalAirbus A220-30010——137137Twee verhuur aan Ibom Air.Airbus A320neo8—16126142Airbus A321neo—7nnbAirbus A330-3004—36265301Boeing 737-80020—24120144 916138154Boeing 777-300ER6—49297346Boeing 787-96230279309Totaal639

Verwysings

Kategorie:Lugrederye Kategorie:Vervoer in Egipte