Moet nie verwar word met China Airlines nie

Air China Limited ( 中国国际航空公司) (IATA-kode: CA, ICAO: CCA) is die vlagdraer en een van die hooflugrederye van die Volksrepubliek China, met sy hoofkantoor in Shunyi-distrik, Beijing.

Air China bedryf sy vlugoperasies uit Beijing Capital Internasionale Lughawe as basis. Die Chinese landsvlag pryk op die romp van Air China vliegtuie. Air China is die enigste vlagdraer van China.

Huidige vloot

Verwysings

Kategorie:Chinese lugrederye