Malaysia Airlines 350px IATA: MH ICAO: MAS Roepsein: MALAYSIAN Slagspreuk: "Journeys Are Made by the People You Travel With" Gestig:1 Mei 1946 Eerste vlug:1 Oktober 1972 Ondernemingsvorm: Regeringsmaatskappy Hoofkwartier: Sultan Abdul Aziz Shah LughaweSubang, Selangor, Maleisië Hooflughawe: Kuala Lumpur Internasionale Lughawe Besturende Direkteur: Ahmad Jauhari Yahya Alliansie: Oneworld Bestemmings: 60 Vloot: 96 vliegtuie Webtuiste: http://www.malaysiaairlines.com/ duimnael|350px|Malaysia Airlines se hoofkantoor Malaysian Airline System (MAS); is die vlagdraer en nasionale lugredery van Maleisië. Malaysia Airlines onderneem vlugte van en na sy tuisbasis, Kuala Lumpur Internasionale Lughawe met 'n tweede spil by Kota Kinabalu Internasionale Lughawe en Kuching Internasionale Lughawe.
Die redery was op 17 Julie 2014 weer in die nuus, omrede dit sy tweede straler van 'n passasiersvlug (Malaysia Airlines-vlug 17) binne 4 maande verloor het.
Verwysings
Kategorie:Lugrederye Kategorie:Vervoer in Maleisië