Ethiopian Airlines is Ethiopië se vlagdraer-lugredery en word ten volle besit deur die land se regering.Ethiopian Airlines-profiel Ethiopian Air Lines is gestig op 21 Desember 1945, sy bedrywighede het op 8 April 1946 begin en is uitgebrei met internasionale vlugte in 1951. Die firma word 'n aandeelmaatskappy in 1965, en sy naam verander van Ethiopië Air Lines na Ethiopian Airlines. Ethiopian is 'n lid van die International Air Transport Association sedert 1959 en van die African Airlines Association (AFRAA) sedert 1968. Die lugredery is 'n Star Alliance-lid sedert Desember 2011.
Sy spilpunt en hoofkantoor is by Bole Internasionale Lughawe in Addis Abeba, vanwaar dit 'n netwerk van 138 passasiersbestemmings – 19 van hulle plaaslik – en 36 vragbestemmings bedien. Ethiopian vlieg na meer bestemmings in Afrika as enige ander lugdiens. Dit is een van die vinnigsgroeiende maatskappye in die bedryf,Ethiopian Airlines – Bringing the Dreamliner to Africa en is een van die grootste op die vasteland van Afrika.Ethiopian Airlines aims to become the largest carrier in Africa by 2025 Dit is ook een van die min winsgewende rederye in die Sub-Saharastreek.www.ethiopianairlines Argief Die lugredery se vragafdeling is bekroon as "The African Cargo Airline of the Year" vroeg in 2011.Airlines distinguished with African Cargo Airline Award
Kodedeelooreenkomste Ethiopian Airlines het kodedeelooreenkomste met die volgende lugrederye:
Aegean Airlines Air Canada Air China Air Côte d'Ivoire Air Europa Air India All Nippon Airways Asiana Airlines ASKY Airlines Austrian Airlines Azul EgyptAir El Al Kuwait Airways LAM Mozambique Airlines Lufthansa Malawian Airlines Malaysia Airlines Oman Air RwandAir Scandinavian Airlines Shenzhen Airlines Singapore Airlines South African Airways TAP Air Portugal Turkish Airlines United Airlines
Bedryfstendense Die belangrikste tendense vir Ethiopian Airlines in onlangse jare word hier vertoon (teen die jaareinde op 30 Junie):
Omset (ETBm)16,81624,75933,81538,49846,57649,45854,442 60,919 89,100 114,639 120,131 Netto Wins (ETBm)1,6261,2321,0252,0543,1473,5316,129 5,381 6,870 8,900 6,830 Getal werknemers (30 Jun.)5,5556,2866,5597,000+8,76410,51410,176 11,284 12,994 13,958 14,104 Getal passasiers (milj)3.153.734.645.926.917.397.60 8.76 10.63 12.10 9.66 Passasierlaaifaktor (%)72.071.572.271.670.8n/a68.5 n/a n/a n/a n/a Vrag vervoer (000e ton)134160181175187n/a270 338 400 432 525 Aantal vliegtuie (jaareinde)41514858667677 87 108 116 126 Bronnehttp://www.2merkato.com/news/alerts/3524-ethiopian-airlines-made-315-billion-birr-profit </center>
duimnael|'n Ethiopian Airlines Boeing 757-200 in die ou kleurskema by Dubai Internasionale Lughawe in 2004. duimnael|'n Ethiopian Airlines Boeing 767-200ER kort voor landing te Dubai Internasionale Lughawe in 2006.
Verwysings
Kategorie:Ethiopië Kategorie:Lugrederye