Coelurosauria (Grieks vir "holstertakkedisse") is die klade wat alle teropode-dinosourusse omvat wat nader verwant aan voëls is as aan karnosouriërs. Selurosouriërs sluit in Compsognathidae, Tyrannosauroidea, Ornithomimosauria en Maniraptora; laasgenoemde sluit voëls in – die enigste dinosourusgroep wat vandag nog leef.Turner, A.H., Makovicky, P.J., and Norell, M.A. 2012. A review of dromaeosaurid systematics and paravian phylogeny. Bulletin of the American Museum of Natural History 371: 1–206. Die meeste geveerde dinosourusse wat tot dusver ontdek is, was selurosouriërs; die Kanadese paleontoloog Philip J. Currie dink dat alle selurosouriërs waarskynlik vere gehad het.
Die naam "Coelurosauria" is voorheen vir alle klein teropodes gebruik, maar dié klassifikasie geld nie meer nie.
Verwysings
Kategorie:Theropoda