Die 1996 Super 12-seisoen het in Februarie 1996 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 25 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
Tabel
Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums DatumDatumWeek 11-3 MaartWeek 816-21 AprilWeek 25-10 MaartWeek 923–28 AprilWeek 315-17 MaartWeek 101-5 MeiWeek 420-24 MaartWeek 117-12 MeiWeek 527-30 MaartHalfeindronde18-19 MeiWeek 62-7 AprilEindronde25 MeiWeek 78-14 April Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Week 1
Week 2
Week 3
Week 4
Week 5 Sondag 31 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Week 6 Paasnaweek
Week 7
Week 8
Week 9
Week 10
Week 11
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
Eindronde
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers Top 8 driedrukkers (Statistiek)PosNaamDrieëSpan 1 James Small 13 Natal 2 André Joubert 12 Natal 3 Joeli Vidiri 10 Auckland Blues 4 Alistair Murdoch 8 NSW Waratahs Andrew Blowers 8 Auckland Blues Ben Tune 8 Queensland Reds Jonah Lomu 8 Auckland Blues Justin Swart 8 Westelike Provinsie
Voorste puntemakers Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)PosNaamPunteSpan1Matt Burke157 (5 Drieë, 27 Doel, 26 Straf) NSW Waratahs2John Eales155 (25 Doel, 35 Straf) Queensland Reds3Jannie Kruger139 (1 Drie, 16 Doel, 32 Straf, 2 Skep) Noord-Transvaal4Henry Honiball138 (3 Drieë, 24 Doel, 25 Straf) Natal5Joel Stransky120 (12 Doel, 31 Straf, 1 Skep) Westelike Provinsie6Gavin Lawless111 (4 Drieë, 14 Doel, 21 Straf) Transvaal7André Joubert107 (12 Drieë, 10 Doel, 9 Straf) Natal8Ian Foster94 (2 Drieë, 18 Doel, 15 Straf, 1 Skep) Waikato Chiefs9Jamie Cameron91 (14 Doel, 21 Straf) Wellington Hurricanes10Matt Cooper86 (4 Drieë, 12 Doel, 14 Straf) Otago Highlanders
Sien ook
Super 14 konsessie-areas Lys van Superrugbyrekords
Kategorie:Sport in 1996 Kategorie:Superrugby