Kogelbergdam is 'n gekombineerde gravitasie en boogtipe dam geleë in die Palmietrivier, naby aan Grabouw in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1986 gebou, hoofsaaklik vir besproeiing en nywerheidsgebruik.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Verwysings
Lys van damme in Suid-Afrika deur die Departement van Waterwese.
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap