Caen 280px Kaart Wapen 180px|center 90px|center Vlag 90px|center Land Région (gewes) 20px Basse-Normandie Département 20px Calvados Koördinate Stigting (eerste verwysing) 1027 Oppervlakte: - Totaal 25,7 vk km Hoogte bo seevlak 2-73 m Bevolking: - Totaal (2011) 108 793 - Bevolkingsdigtheid 4 233/vk km - Metropolitaanse gebied 399 471 Tydsone UTC +1 - Somertyd UTC +2 Burgemeester Philippe Duron Amptelike webwerf caen.fr
Caen is 'n stad in Frankryk. Dit is die hoofstad van die gewes Neder-Normandië en die département Calvados. Die Orne-rivier vloei deur die stad wat 15 kilometer binneland toe van die Engelse Kanaal geleë is. Dit het 'n bevolking van 109 000, terwyl die stedelike gebied 399 471 inwoners het.
Die stad se naam is waarskynlik van Galliese oorsprong (van cato, militêre aktiwiteit; en mago, veld; moontlik iets soos plek waar troepe geoefen het).René Lepelley, Dictionnaire étymologique des noms de communes de Normandie, P.U.C., Corlet, Caen, Condé-sur-Noireau, 1996. Die plek se bynaam is "die stad met honderd klokke".
Susterstede Pernik, Bulgarye Nashville, Tennessee, VSA (11 April 1991) Alexandria, Virginia, VSA (28 Oktober 1991) Stevens Point, Wisconsin, VSA Coventry, Verenigde Koninkryk Portsmouth, Verenigde Koninkryk Würzburg, Duitsland (Mei 1962) Thiès, Senegal (2 Junie 1992)
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Basse-Normandie Kategorie:Munisipaliteite in Normandië Kategorie:Nedersettings in Normandië