Die geneesblaarboom (Solanum giganteum) is 'n doringagtige struik of boom wat deel is van die Solanaceae familie. Die plant groei op berghellings of oop kolle in woude. Die blare is donkergroen, ellipties en gaafrandig.
Verspreiding Die spesie is inheems in Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Indië, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sri Lanka, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe. In Suid-Afrik kom dit noordwaarts vanaf Knysna voor, is afwesig in die sentrale grasveld en weswaarts tot by Mahikeng.
Die boom se FSA-nommer is 669.4.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Solanum Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Indië Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Sri Lanka Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zimbabwe