thumb|200px|Buri word uit die ys gelek deur die oerkoei Audhumbla. Illustrasie uit die 18de eeu.

Buri of Búri ("produseerder", "vader"),Simek, Rudolf (2007), vert. Angela Hall. Dictionary of Northern Mythology. D.S. Brewer. is in die Noorse mitologie 'n vroeë voorvader van die gode bekend as die Ase. Buri is oor drie dae deur die oerkoei Audhumbla uit die ys gelek.Brodeur, Arthur Gilchrist (vert.) (1916). The Prose Edda by Snorri Sturluson. New York: The American-Scandinavian Foundation. Aanlyn by by Google Books. Daar is geen nadere inligting oor Buri nie, behalwe dat hy 'n seun, Borr, gehad het,Faulkes, Anthony (transl.) (1987). Edda. London: J. M. Dent. . maar dit is onbekend deur middel van watter proses.

Buri word genoem in die Poëtiese Edda, wat in die 13de eeu saamgestel is uit vroeëre tradisies, en die Prosaïese Edda, wat in die 13de eeu geskryf is. Kenners debatteer oor verskeie aspekte van Buri se bestaan.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Noorse gode