Die Kraalkriedoring (Lycium afrum) is 'n klein boom wat endemies is in gebiede met kusstruikbos in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.
Die boom se FSA-nommer is 669.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
afrum Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika