Die Growweblaarpieringbessie (Cordia ovalis) is 'n struik of 'n klein boom wat voorkom vanaf KwaZulu-Natal tot in Limpopo en ook in die noordooste van Zimbabwe en die noorde van Namibië. Die boom groei in laagliggende sand- of spoelgrond in bosveld. Die boom se blare is amper rond.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
ovalis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe