Die deurmekaarbos (Ehretia rigida) is 'n struik of 'n klein boom wat deel van die Boraginaceae familie is. Die spesie is inheems in Botswana, Eswatini, Lesotho, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die boom het klein blommetjies en die blare het skuurpapieragtige rande.

Die boom se FSA-nommer is 657.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika rigida Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe