Die skurweblaarbos (Ehretia amoena) is 'n veelvertakte struik of 'n klein boom wat deel van die Boraginaceae familie is. Die spesie is inheems in Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie voor in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. Die boom groei in bosveld, mopanieveld en langs waterlope.
Die boom se FSA-nommer is 656.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika amoena Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe