Die Grootblaarpieringbessie (Cordia africana) is 'n middelgroot, goedvertakte boom wat in bosveld in die noorde van Kaokoland en in Zimbabwe langs die Groot Dyk en oostelike hoogland voorkom. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Musina-omgewing van die Limpopoprovinsie voor. Die boom is ook inheems in Angola, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Guinee, Jemen, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Saoedi-Arabië, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Tsjad, Uganda en Zambië.

Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' (LC) gelys. Die boom het opvallende vrugte en blare en sy FSA-nommer is 651.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Eksterne skakels

africana Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Jemen Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Saoedi-Arabië Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe