Joelia Lipnitskaja (Russies: Ю́лия Липни́цкая; geb. 5 Junie 1998 in Jekaterinburg) is 'n Russiese sierskaatser. Sy het 'n goue medalje in die figuurskaats-spankompetisie by die Olimpiese Winterspele van 2014 in Sotsji, Rusland gewen. Sy is ook die Europese kampioen van 2014 en in 2012 was sy die Junior Wêreldkampioen.

Verwysings

Eksterne skakels

Joelia Lipnitskaja – ISU Joelia Lipnitskaja – Olimpiese Winterspele 2014 in Sotsji

Kategorie:Russiese sierskaatsers Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense