__NOTOC__
Die bottelboom (Pachypodium lealii) is 'n dik, sukkulente boom wat tot 6 m hoog kan word en kom voor in die noorde van Kaokoland in Namibië. Dit is ook inheems aan Angola en Botswana.http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:80706-1 Dit lyk baie soos die halfmens maar het minder dorings op sy stam en is yl vertak. Soos tipies van die genus, groei die blare in 'n eindstandige roset.
Die boom se FSA-nommer is 648.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Eksterne skakels
Kategorie:Pachypodium Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië