Die York Universiteit (Engels; Frans: Université York) is die grootste staatsuniversiteit van Toronto in Ontario, Kanada. Dit is in 1959 gestig en is die tweede grootste universiteit in die land.

duimnael|links|Die York Universiteit duimnael|links|York Universiteit se Scott-biblioteek Die universiteit, in die besonder die fakulteite van wetenskap en ingenieurswetenskap, neem aan die Kanadese Ruimteprogram deel. Hulle is ook bekend vir hulle besigheidskool en fakulteit van regsgeleerdheid.

Verwysings

Eksterne skakels

Die York University se amptelike webtuiste

Kategorie:Toronto Kategorie:Kanadese universiteite