Die stekelblaarklapper (Strychnos pungens) is 'n boom wat voorkom in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Dit is ook inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Namibië, Republiek die Kongo, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Die boom het stywe blare met stekelpunte. Daar is geen dorings op die boom nie. Die vrugte is blougroen tot geel wanneer dit ryp is. Die boom se FSA-nommer is 628.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Strychnos Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe