Die bloubitterbessie (Strychnos usambarensis) is 'n boom wat voorkom noord vanaf Oos-Londen tot in die noorde van KwaZulu-Natal en binnelands tot by Mahikeng asook die ooste van Zimbabwe. Die spesie is inheems in Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kenia, Liberië, Madagaskar, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sierra Leone, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online
Kategorie:Strychnos Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Liberië Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe