Ovambo, Owambo of Ambo kan na een van die volgende verwys:

Ovambo's, etniese groep in die noorde van Namibië en die mees suidelike dele van Angola. Ovambo, taal van die Ovambo's. Ovamboland, 'n voormalige Bantoestan (tuisland) in die noorde van Suidwes-Afrika.

Sien ook 1 Owambo Bataljon, voormalige bataljon van die Suid-Afrikaanse Weermag. Ovambosperwer, 'n spesie van voëls. Ovamboswartmees, 'n spesie van voëls.