Die Valsmispel (Vangueriopsis lanciflora) is 'n boom wat voorkom in Ovambo in die noorde van Namibië asook in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Die boom groei in sanderige bosveld, dikwels op klipperige plekke. Die boom lyk baie soos die Wildemispel.
Die boom se FSA-nommer is 704.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Vangueriopsis Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe