Die bosrooimelkhout (Mimusops obovata) is 'n boom wat voorkom noord van Oos-Londen tot in die Lebomboberge. Die boom is inheems aan Suid-Afrika, Eswatini en Mosambiek
Die boom groei hoofsaaklik in laagliggende woude maar ook in bosveld of rotsagtige habitatte. Die boom het dun, leeragtige elliptiese blare met 'n blaarrand wat effens na onder inrol.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Bome van Afrika obovata Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika