Die 3de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1945 vereer het, is laat in Januarie 1946 in die Knickerbocker Hotel in Los Angeles, Kalifornië, gehou.

Wenners Beste akteur in ’n hoofrol

Ray Milland – The Lost Weekend "Best Actor in a Leading Role" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1945 Beste aktrise in ’n hoofrol Ingrid Bergman – The Bells of St. Mary's "Best Actress in a Leading Role" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1945 Beste rolprentregisseur Billy Wilder – The Lost Weekend "Best Director-Motion Picture" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1945 Beste rolprent The Lost Weekend "Best Picture" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1945 Beste byspeler in ’n rolprent

J. Carrol Naish – A Medal for Benny "Best Performance by an Actor in a Supporting Role in a Motion Picture" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1945 Beste byspeelster in ’n rolprent Angela Lansbury – The Picture of Dorian Gray "Best Performance by an Actress in a Supporting Role in a Motion Picture" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1945 Beste rolprent wat internasionale begrip bevorder The House I Live In

Verwysings

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

03