Die bosappelblaar (Philenoptera sutherlandii) is 'n middelgroot tot groot boom wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika. Die boom kom voor in die hoë woude in die Ongoyewoudreservaat naby Richardsbaai. Die boom word ook in woudkolle van Eswatini en Pondoland in die Oos-Kaap aangetref.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Philenoptera Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika