Die njalaboom (Xanthocercis zambesiaca) kan 'n groot boom word. Die boom kom voor in eSwatini, deur die Laeveld, langs die Limpoporivier tot in die sentrale deel van die Zambezivallei. Dit is inheems in Botswana, Malawi, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe.
Dit groei op rivieroewers en soms op miershope. Die vrug is gewoonlik 'n peul met 'n enkele saad. Die boom se FSA-nommer is 241.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Xanthocercis Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe