duimnael|300px|Mgolombane Sandile
Sandile (± 1823 - 1878) was 'n Xhosa-opperhoof. Hy is gebore naby die oosgrens in die Oos-Kaap. Omstreeks 1850 word hy opperhoof en bots met sir Harry Smith. Hy was betrokke in verskeie grensoorloë. Hy is in 1878 oorlede.
Bron Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967.
Kategorie:Geboortes in 1820 Kategorie:Sterftes in 1878 Kategorie:Xhosas