Die wildemango (Cordyla africana) is 'n groot bladwisselende spreiende boom. Die boom kom voor vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in Mosambiek en noord en wes langs die Zambezivallei. Dit is ook inheems in Eswatini, Kenia, Malawi, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:487136-1
Dit verkies om in bosveld, sandwoud en op rivieroewers te groei. Die eetbare vrugte is vlesig en 40 – 80 mm lank met 'n enkele blink swart saad in geelbruin vrugvleis.
Die boom se FSA-nommer is 216.
duimnael|links|'n Vrug duimnael|links|Verspreiding
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe