Lesseyton is 'n Wesleyaanse Metodiste-sendingstasie in Oos-Kaapland wat in 1851 gestig is om swartmense vir die bediening op te lei. Eric Rosenthal: Ensiklopedie van Suidelike Afrika. 1967 Dit is 14 km noordwes van Komani (Queenstown), wat eers later in 1853 gestig is, geleë. Byna al die inwoners is Xhosa-sprekers. Die plek beskik oor twee skole: die Lesseyton Primary School en die Ndlovukazi Public High School.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap