Die Kalahari-appelblaar (Philenoptera nelsii) is 'n middelgroot tot groot boom. Die boom kom voor vanaf die ooste van Zimbabwe, deur die noorde van Botswana tot in Kaokoland asook Angola, Namibië, Zambië en Zimbabwe. Die boom groei in warm, droë gebiede en dikwels op Kalaharisandgrond.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Philenoptera Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe