Die Vuurpylkoraalboom (Erythrina abyssinica) is 'n middelgroot boom wat deel is van die Fabaceae familie.

Beskrywing Die boom het knopperige stekels op die bas.

Verspreiding Die boom is inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Fotogalery

Sien ook Lys van uitheemse bome wat in Suid-Afrika voorkom Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Erythrina Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe