Die zambezikiaat (Baikiaea plurijuga) is 'n middelgroot tot groot boom wat voorkom in die sentrale deel van Zimbabwe weswaarts na Kaokoland. Dit kom in Angola, Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe voor. Die boom groei in diep sand. Die boom is gesogte meubelhout. Die boom se FSA-nommer is 206.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe