Die Namibkoraalboom (Erythrina decora) is 'n middelgroot boom wat slegs voorkom op droë, klipperige bosveld in die noorde van Namibië. Die boom het 'n dik, kurkagtige bas.

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Kategorie:Erythrina Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Endemiese plante van Namibië