Die aalwynkoraalboom (Erythrina livingstoniana) is 'n boom wat in die Zimbabwiese laeveld, die Benede-Limpoporiviervallei en Mosambiek voorkom. Die boom verskil van die ander koraalbome deurdat sy sade 'n wit kol op het in stede van swart.

Sien ook Lys van uitheemse bome wat in Suid-Afrika voorkom Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Uitheemse bome in Suid-Afrika livingstoniana Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe