Die apiespeul (Senna petersiana) is 'n struik of 'n klein boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die spesie in inheems in Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor. Die boom se FSA-nommer is 213.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe