230px Newstead Abbey

Nottinghamshire Engeland

Opgerig

Abdy: omstreeks 1170, omgebou vanaf 1540

Webtuiste Newstead Abbey Newstead Abbey is 'n herehuis en vroeëre Augustyne-klooster in die Engelse graafskap Nottinghamshire, twaalf myl noord van Nottingham. Die abdy, wat omstreeks 1170 gestig is, is ná die ontbinding van Engelse kloosters tydens die regentskap van Hendrik VIII in 'n privaat woning omgeskep en staan vandag veral bekend as die voorvaderlike huis van Lord Byron. Dit is tans in besit van die Nottinghamse Stadsraad.

Kategorie:Herehuise in Engeland