__NOTOC__
Die Bergsering (Kirkia wilmsii) is 'n oorwegend klein, bladwisselende boom wat voorkom op berghellings en klipperige plekke in droë bosveld in die noordooste van Suid-Afrika. In die Krugerwildtuin word dit veral in die Malelane-gebergtes aangetref. Die spesie is inheems in Eswatini en Suid-Afrika.
Die boom se FSA-nommer is 269.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Kirkia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika