n n! 0 1 1 1 2 2 3 6 4 24 5 120 6 720 7 5040 8 40 320 9 362 880 10 3 628 800 11 39 916 800 12 479 001 600 13 6 227 020 800 14 87 178 291 200 15 1 307 674 368 000 16 20 922 789 888 000 17 355 687 428 096 000 18 6 402 373 705 728 000 19 121 645 100 408 832 000 20 2 432 902 008 176 640 000
In wiskunde is die fakulteit van 'n getal die produk van die getal met al die heelgetalle kleiner as daardie getal en groter as nul (dus tot by een). Bv:
In MS Excel is:
Die waarde van 0! is 1.
Kyk ook Permutasie Kombinasie
Kategorie:Wiskunde