Catspas (Cat's Pass) is 'n bergpas wat in die destydse Galekaland, 'n deel van die voormalige Transkei, in die huidige Oos-Kaap geleë is. Dit is direk wes van die mond van die Qhorharivier en suidoos van Butterworth.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Eksterne skakels Inligting oor die pas op mountainpassessouthafrica.co.za
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap