Die valstaaibos of bastertaaibos (Allophylus decipiens) is 'n boom wat voorkom vanaf Knysna tot by die Lebomboberge insluitende Eswatini en Mosambiek. Dit word onderskei van die Swartvalstaaibos deur syare wat in lusse langs die blaarrand verenig en domatiums wat opvallend is op al drie pinnas.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Allophylus Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika