Die Swartvals- of Swartbastertaaibos (Allophylus africanus) is 'n klein boom in die Sapindaceae familie.

Verspreiding en habitat Dit groei in bosveld, dikwels op miershope en in rivieroewerbos. Die boom is inheems aan die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. Die boom kom voor vanaf Oos-Londen noordwaarts tot by die Lebomboberge. Buite Suid-Afrika is die boom inheems aan Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

duimnael|links|Stam van 'n groot eksemplaar in tropiese woud te São Tomé

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Eksterne skakels

Kategorie:Allophylus Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Gambië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Guinee-Bissau Kategorie:Flora van Hainan Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Laos Kategorie:Flora van Liberië Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Niger Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Thailand Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Viëtnam Kategorie:Flora van die Volksrepubliek China Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe