Anserinae is die onderfamilie van swane en ganse, wat onder die familie van eendvoëls ressorteer.
Swane is gewoonlik groter as ganse en het 'n langer nek met korter pote. Swane se pote is ook verder agter hulle liggame geplaas in vergelyking met ganse en hulle loop gevolglik moeilik. Vir die rede is swane minder tuis op land as swane en lyk sommer ongemaklik uit die water.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Eksterne skakels
Kategorie:Eendvoëls