Die Kaapse boomheide (Erica tristis) is 'n klein boom, soms 'n struik, wat in fynbos en rotsagtige plekke in die Wes-Kaap voorkom. Die boom se FSA-nommer is 575.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van Erica-spesies

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 SANBI Redlist Plants of the World

Kategorie:Erica Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika