duimnael|'n Gewone mossie in Roodepoort, Suid-Afrika.

'n Mossie is 'n klein voëltjie met vaal en bruin vere.

Geelvlekmossie - Petronia superciliaris Gewone mossie - Passer melanurus Grootmossie - Passer motitensis Gryskopmossie - Passer diffusus Huismossie - Passer domesticus Witkeelmossie - Passer griseus

Ander gebruike Taalkundige vergelykings: "So dood soos ’n mossie" (morsdood) "Mossie, maar man" (klein van persoon, maar dapper/moedig)