Loganiaceae is die Klapper-familie. Daar is meer as 400 spesies wêreldwyd wat tot die familie hoort waarvan 30 in Suider-Afrika voorkom en almal is bome.

Spesies Die Suider-Afrikaanse spesies is: Bloubitterbessie (Strychnos usambarensis) Botterklapper (Strychnos madagascariensis) Groenklapper (Strychnos spinosa) Kaapse kiaat (Strychnos decussata) Kurkbasklapper (Strychnos cocculoides) Stekelblaarklapper (Strychnos pungens)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies