Die Afrikabloubessie (Vaccinium exul) is 'n klein, seldsame middelgroot boom wat in bergagtige gebiede vanaf Eswatini tot in die Soutpansberg in Limpopo voorkom. Daar is ook 'n geïsoleerde populasie in Malawi. Die blomme is klokvormig en die vrugte is gerond, vlesig en rooi en word swart wanneer hulle ryp is.

Die boom se FSA-nommer is 571.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Suid-Afrika